Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad oftewel Rooiskool is 60 jaar oud en hou ‘n massa-reünie vir alle oud-Rooies op 8, 9 en 10 September.

Vrydagaand 8 September is daar ‘n bring en braai op die rugbyveld,

Saterdagoggend 9 September is Kampioen van Kampioene en

Saterdagaand 9 September is “Langtafel met osbraai.

Sondagoggend 10 September is daar ‘n diens in die saal.

Verblyf in die koshuis is beskikbaar.

Vir verdere navrae kontak Rooiskool by 056-2123159 of besoek ons webwerf www.rooiskool.co.za