Delmari Hoffman, graad 11-leerder van Hoërskool Hennenman, is deur die Vrystaat Krieket-unie aangewys as die beste o.19-meisie krieketspeler van die jaar (seisoen 2015/2016).  Baie geluk!!