Cornel Rautenbach het vanaf 5 – 7  Julie aan die Fauresmith uithourit vir Perdry deelgeneem.  Hy het die afstand oor 204 km oor 3 dae afgelê.  Sy tyd was 11 uur 30 minute.

Cornel eindig 28ste uit ‘n groep van 86 ruiters in sy ouderdomsgroep.  Hy is ‘n graad 9-leerling aan Hoërskool Reitz.