Cornel Rautenbach, ‘n graad 8-leerling van Hoërskool Reitz is ingesluit in die Vrystaat Perdryspan, wat gedurende die afgelope vakansie aan die SANESA byeenkoms deelgeneem het.  Cornel het 13de geëindig.