Tydens die 2015 Internasionale Conquesta Olimpiade behaal Sentrale Volkskool uitstekende uitslae op nasionale vlak.  In die die vakgebied vir Skeppende Kuns behaal die graad 2 groep ‘n 16de plek in Suid-Afrika. Afrikaans Huistaal graad 3 behaal ‘n 14de plek. Ook die graad 4’s presteer deur met Afrikaans huistaal ‘n 18de plek te behaal en ‘n 13de plek vir Bybelkennis. Die graad 5’s het nie teruggestaan nie en behaal met Sosiale Wetenskappe ‘n 11de plek en met Bybelkennis is hulle nasionaal 7de. Hierdie uitslae is in Februarie 2016 bekendgemaak.

FOTO BO:  Die 2015 graad 2’s wat met Skeppende Kuns op die Nasionale Top 20 skole ‘n 16de plek behaal het met die Internasionale Conquesta Olimpiade is van voor: Jandré Meyntjes, Zanne-Mari Greef, Miné Naudé, Inesse vanZyl, Elizabeth Venter, Shaun Morgan.

2de ry: Henro Jacobs, Rigard van Zyl, Desiré J. van Rensburg, Dané Crawley, Nadia Campher, Johan Kriel, Anja Erasmus, Duwayne Pietersen

3de ry: Ilana Samuels, Joné de Winnaar, Minki Cornelissen, SP Kruger, Izél Relling, Rijané Oelofse

Agter: Simoné J. van Rensburg, Danie Fourie, Nicola Olivier, Johann van Heerden en Dana-Lee Fourie

Die 2015 Graad 3 groep wat ‘n nasionale 14de plek behaal het in Afrikaans Huistaal is.  FOTO ONDER:

Voor: Mariané Jacobz, GeZaahn Griesel

1ste ry: Jacobus Kriel, Amber roderick, Nieker Botha, Hannes Pretorius

Agter: Danelle Meyer, Hendri Zietsman, Ananje Steenkamp, Gerrit Engelbrecht en Mieke Meyntjes

CONQUESTA OLIMPIADE GRAAD 3 SENTRALE VOLKSKOOL

2015 se graad 4 leerlinge wat op nasionale vlak ‘n 18de plek behaal het in Afrikaans Huistaal.  FOTO ONDER:

Voor: Katya Steyl , Adri Smuts

Middel: Edwin Staal, Ewald Erasmus, Louis du Plessis, Rory Joubert

Agter: Heylie Els, Danie Schoonraad, Miya Jordaan, Louis Cronjé en Katryn Els

CONQUESTA OLIMPIADE GRAAD 4 SENTRALE VOLKSKOOL

2015 se graad 4’s het in Bybelkennis nasionaal ‘n 13de plek behaal.        FOTO ONDER:

Voor: Katya Steyl en Rory Joubert. Agter is Heylie Els, Louis Cronjé en Katryn Els

CONQUESTA GRAAD 4 BYBELKUNDE

Die graad 5 groep van 2015 het nasionaal presteer deur ‘n 11de plek in SW te behaal.   FOTO ONDER:

Hulle is voor: Brendan Bray, Tristan Horak, Abigail Weyer, Dillon van der Walt

Agter: Margarete Zietsman, Joret Olivier, Dandré Kruger, Carla Crous en Lanel Olivier

CONQUESTA OLIMPIADE GRAAD 5 SW

Die 2015 graad 5-groep wat met Bybelkennis ‘n nasionale 7de plek behaal het.  FOTO ONDER:

Van links: Tristan Horak, Joubert Fourie, Margarete Zietsman en Madison Weyer.

CONQUESTA GRAAD 5 BYBELKUNDE