Op die foto bo is Collin Olivier in aksie.   0/14A Stut van JF.   ‘n Staatmaker vir sy span.  Was Saterdag die man van die wedstryd na hul wen teen HTS. 54-7.  Hy is tans 13 en in graad 7 in Tjokkies.  Hy speel al van Graad 1 af as Stut vir die onderskeie ouderdomsgroepe se A span. Sy droom is om eendag eers vir die Cheetahs en dan vir die Springbokke te speel. Sy rolmodel is Coenie Oosthuizen.