Oud Skolier van Hoërskool Upington, Cobus Wiese, slot van die Junior Springbokke het Dinsdag, 7 Junie gespeel teen Japan. Die Bokkies het 59-19 gewen.  Cobus was verlede jaar Kaptein by Uppies se 1ste rugbyspan (2015). Afrigter Dawie Theron het `n sterk span gekies om te speel  teen Japan en Cobus saam met sy spanmaats het sterk karakter gewys deur om terug te kom na `n 14-19 agterstand. Ondersteun die Bokkies en kyk hoe Cobus sy droom uitleef.  Die volgende twee wedstryde vind plaas  Saterdag, 11 Junie teen Argentinië  en Woensdag, 15 Junie teen Frankryk.  Sterkte vanaf Uppies.