Cobus Bester van die Primêre Skool Jim Fouché, presteer by Sasol Nasionale Swemkampioenskappe

Baie geluk aan Cobus Bester van die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, wat tydens die Sasol Nasionale Swemkampoenskappe baie goed presteer het.  Sy uitslae was as volg:

Goud in die 4 x 50m Arm Relay,

Silwer in die 100m Fly en

Brons in die 4 x 50m Arm Relay B.

JF is trots op jou, Cobus