Category: Tennis

Grey-tennissterre wen toernooi

Die Kovsies Grey Kollege Tennistoernooi 2017 het die afgelope naweek plaasgevind met die top SA skole wat in Bloemfontein deelgeneem het. In die uitklopronde (Round Robin) waarin daar enkels en dubbels gespeel is, het Grey Kollege die volgende uitslae behaal: Grey klop Affies                           8-1 Grey klop Waterkloof                   7-2 Grey klop Paarl Boys                   9-0 Grey Kollege speel teen Paul Roos in die semi- finaal en wen gemaklik met 5-1. Grey Kollege is wen St. Stithians in die finaal met 5-2 en word dus as die kampioene van die toernooi gekroon. Die volgende spelers het geen “enkels” wedstryd in die toernooi...

Read More

Stéfan du Plooy van Truida Kestell

Stéfan du Plooy van Truida Kestell in SA Nasionale Seuns o/12 groep Truida Kestell in Bethlehem is beslis ‘n skool waarmee rekening gehou moet word. Stéfan du Plooy is Saterdagaand in Potchefstroom met die junior meesters gala-aand in tennis SA se nasionale seuns O/12-groep opgeneem. Die groep bestaan uit slegs 22 lede. ‘n Unike prestasie waarop hy baie trots kan wees. Stéfan is beslis ‘n ambassadeur vir tennis asook vir sy...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest