Category: Swimming

Cobus Bester van die Primêre Skool Jim Fouché

Cobus Bester van die Primêre Skool Jim Fouché, presteer by Sasol Nasionale Swemkampioenskappe Baie geluk aan Cobus Bester van die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, wat tydens die Sasol Nasionale Swemkampoenskappe baie goed presteer het.  Sy uitslae was as volg: Goud in die 4 x 50m Arm Relay, Silwer in die 100m Fly en Brons in die 4 x 50m Arm Relay B. JF is trots op jou,...

Read More

Eric le Roux van Hoërskool Voortrekker.

Eric le Roux van Hoërskool Voortrekker in Bethlehem blink uit in Len Open Water Cup Eric le Roux het as lid van Suid -Afrka Swemspan aan die LEN OPEN WATER CUP in Rome, Italië deelgeneem 13-19 September. Hy het 18 de (10 km) en 20 ste (5 km) mans ope geeindig. Hy word gekies vir die National Elite/ Senior Open Waters Swimming Squad (almal is professionele swemmers,  Eric is die enigste lid wat ‘n  leerder...

Read More

Cullen Thomas, leerder van Hoërskool Sentraal het deelgeneem aan die Sasol Nasionale Winterkampioenskappe

Gedurende die vakansie  neem  Cullen Thomas, leerder van Hoërskool Sentraal deel aan die Sasol Nasionale Winterkampioenskappe in Sasolburg van 3 – 8 Julie 2017: Hy neem deel in die ope afdeling (17 jaar en ouer) waar hy die volgende prestasies behaal. 200m Rugslag – 1ste 50m Vryslag Aflos – 1ste 200m Individuele Wisselslag – 1ste 100m Rugslag – 2de 100m Borsslag – 2de 200m Borsslag – 2de 400m Individuele Wisselslag – 2de 50m Wisselslag Aflos – 2de 50m Vlinderslag – 3de 100m Vryslag – 3de Cullen word verkies- en ontvang die trofee vir die Senior Victor Ludorum tydens die...

Read More

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Swem nuus

Die afgelope maand neem Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers aan die verskillende vlakke van swem deel, n.a.v hul kwalifiserende tye. Begin met Level 1 Intra Provincial Age Group Gala – Tristan Cravan (5 Goud),  WJ Hattingh (1Goud en 1 Silwer), Thandi Lepesa (1 Silwer en 1 Brons), Cullen Steyn (4x Silwer en 2 Brons) SA Level 2 Regional Champs- Sasolburg Leandi Campher (2x Goud en 1x Brons) SA Level 3 Regional Champs – Sasolburg Anke Fourie (3x Goud, 2x Silwer en 2x Brons), Pieter Jacobs, Pieter Naude en Dian Yssel (6 Finale), Willem Visser (1x Goud Aflos en 5de 100m Rugslag)...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest