Category: Rugby

Sentrale Volkskool 0/13A rugbyspan wen beker!

Die 0/13A rugbyspan van Sentrale Volkskool in Kroonstad het die Odensia aandreeks vir 0/13 spanne gewen. In die eerste wedstryd het Sentraal teen Truida Kestell van Bethlehem te staan gekom en het hulle 21-12 geklop, in die tweede wedstryd het die span van Sentraal 29-5 geseëvier teen Merriespruit en daarmee ook tot die finaal deurgedring waar hulle vir Kroonheuwel primêre skool 10-3 gewen het. Van voor na agter,Links na regs: Voor: Louis Janse van Vuuren, Duan Smit, Middel: DW Staal, Ethan Sadler, Mnr S Bester (Afrigter), Connie Campher (Kaptein), Mnr J Viljoen (Afrigter), Stephan Kriel, Quintin Marais. Agter: Zander...

Read More

Grey Results for week 21 April 2015

POWERLIFTING Johndre Victor, Grade 11, took part in the SA Powerlifting Championships this past holiday.  Johndre received a gold medal in his division (120kg+, mens u19).  He also took the records for all 4 categories:  200kg squat, 225kg deadlift, 127.5kg bench, 525.5kg total.  Johndre took an overall 2nd place in the u19 division and received his SA colours for Powerlifting. He also qualified for the International Championships in Finland, as well as the Commonwealth Games in Canada. TENNIS Inter-pro Skole-week – gekies vir SA skole-span – toer na die VK: U15 SA Skole-span:  Philip Henning, Nyathi Motlojoa,  Reserwe – Liam Coertzen U18 SA...

Read More

Grey Rugby resultate van die afgelope vakansie

O14 o14A vs Garsfontein wen 48 – 5 o14A vs Stellenberg wen 24 – 0 o14A vs Outeniqua verloor 10 – 12 O15 Teen Paarl Gim: Wen 37-0 Teen Oakdale: Wen 12-5 Teen Boland Landbou: Wen 27-3 O16 Wen EG Jansen 57 – 0 Wen Garsfontein 55 – 0 Wen Outeniqua 22 – 8   STRAWBERRIES (unofficial 3rd XV) / CHERRIES (2nd XV) VRYHEID NATAL – Strawberries Wen teen Westville se tweede span 20 – 8 Verloor teen AFR H/S Kroonstad 1 ste span 15 – 10 Wen Michaelhouse 2de span 37 – 13 CHERRIES – NOORD-SUID-TOERNOOI IN PRETORIA...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest