Category: Rugby

Wildeklawer Rugby- en Netbaltoernooi 2015

Die jaarlikse Wildeklawer Rugby- en netbaltoernooi is gehou vanaf 24 tot 27 April 2015 op die gronde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley. 11 Top netbalskole van oor die hele land het deelgeneem. Die Wildeklawer uitnodigingspan, wat bestaan uit die o.17 SA Skolenetbalspan van 2014 het die twaalfde span uitgemaak. 12 van Suid-Afrika se top skeidsregters is vir die toernooi gebruik. Hoërskool Sentraal was in dieselfde poel as Paarl Gim, Menlopark en Diamantveld ingedeel. Sentraal het in sy eerste wedstryd Saterdag te staan gekom teen Menlopark en gewen met 29-15. In die tweede wedstryd teen Paarl Gim is die bordjies verhang en het Sentraal verloor met 25-24. Tydens die...

Read More

Grey Primary – Liga/Sportdag o/11 en o/13 Liga – Uitslae

Rugby Datum plaas gevind : 29 April 2015 Leerkrag/ Afrigter: Mauritz Henderson Liga/Sportdag o/11 en o/13 Liga League/Sports Day Grey o/11A teen Fichardtpark A:  Grey wen 50-0 Grey o/11B teen Bloemfontein laer A: Grey wen 10-5 Grey o/11C teen President Steyn A:  Grey wen 26-12 Grey o/11D teen Fichardtpark B:  Grey wen 20-5 Grey o/11E teen Bloemfontein laer B: Grey wen 46-0 Grey 0/11F teen Fichardtpark C: Speel gelykop 15-15 Grey o/11G Grey o/13A teen Fichardtpark A: Grey wen 50-5 Grey 0/13B teen Bloemfontein laer A: Grey wen 12-8 Grey o/13C teen President Steyn A: Grey wen 22-0 Grey...

Read More

Grey Primêr/Primary – Liga 29 Gr.1 en 0/9 Uitslae

Rugby Datum plaas gevind :29 April 2015 Leerkrag/ Afrigter: Mauritz Henderson Liga/Sportdag Gr.1 en o/9 Liga League/Sports Day Age group, team played against, results (no tables please) Ouderdomsgroep, span teen gespeel, uitslag ( geen tabelle nie) Eg: Grey o/9A teen Universitas wen 10-0 Grey 1A teen Fichardtpark A: Grey wen 30-5 Grey 1B teen Bloemfontein laer A:  Grey wen 10-0 Grey 1C: President Steyn A: Grey wen 20-0 Grey 1D teen Fichardtpark B:  Speel gelykop 5-5 Grey 1E teen Bloemfontein laer B:  Grey wen 15-10 Grey o/9A teen Fichardtpark A: Grey wen 12-0 Grey o/9B teen Bloemfontein laer A: ...

Read More

14 van Primêre Skool Jordania gekies vir Oos-Vrystaat rugbyspanne

14 van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se seuns is na afloop van die proefwedstryde in die onderskeie Oos-Vrystaat rugbyspanne ingesluit, wat volgende week aan die Griffons proewe te Welkom gaan deelneem.  Dit is weereens die meeste verteenwoordiging van spelers van enige skool in die streek. Hulle is: Agter: Duan Maritz, Henco Coetzee, Phileo Lodewyk,  Erik van Aswegen, TD Botha, DuToit van Huyssteen, Ruan Zaaiman, Kamo Mofokeng Voor: Victor Nel, Jan du Toit, Anro Smith, Alexis du Preez, Rowan Scholtz, Herman...

Read More

Rooiskool se Rugbyspanne lewer skitterende vertonings.

Die rugbyseisoen lyk rooskleurig vir Rooiskool se spanne nadat hulle die seisoen goed afgeskop het met goeie oorwinnings gedurende die vakansie. Rooiskool se rugbyspanne het die afgelope April vakansie na verskeie plekke getoer en skitterende vertonings gelewer. Die 1ste, 2e en 0/16-spanne het na Vryheid getoer waar hulle aan. Die bekende Vryheid rugbyweek deelgeneem het. Verskeie sterk skole van oor die land het aan die week deelgeneem. Rooies se eerstespan wen Affies XV 18 – 5, asook Grey Strawberries 15-10. Hulle verloor egter in die finaal teen Hoërskool Pionier. Die span wat met reg hul stem tydens die toernooi...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest