Category: Rugby

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD- Nuusberig 1 Junie

Nuusberig, 1 Junie 2015 LAERSKOOL ALIWAL-NOORD SPORT: VRYSTAAT PLATTELAND RUGBY: Op 28 & 29 Mei 2015, het 7 van Laerskool Aliwal-Noord se rugbyspelers aan die Cheetah-toernooi, of beter bekend as die mini-Cravenweek te Grey Kollege, Bloemfontein deelgeneem.  Willie Pretorius, Gershowne Smith, Willian Pretorius, Zukhanye Phindani, Divan Kruger, JD Grobler en FC Schlebusch was almal deel van die span en hulle het baie goed gevaar. Die uitslae is as volg: VS Platteland vs Griffon C wen 17-12 VS Platteland vs OP B speel gelykop 12-12 VS Platteland vs Griekwas B wen 20-19 VS Platteland vs Vrystaat B verloor 5-12. Baie...

Read More

Hoërskool Jim Fouché Uitslae

H/S Jim Fouché Uitslae :  Kunswedstryd Ons is baie trots op ons Kunswedstryd-uitslae. Daar het baie leerders deelgeneem wat uitson-derlike prestasies behaal het. Geluk aan elkeen van julle. Voci Potenti (Seunskoor)                   A Bellissima (Dogterskoor)                    A+  Leerder Sang Drama Musiek Dans Suanne Venter A+ A+ Luzelle van Heyningen A A Retha van Rhjin A, A+, A+ B+(Viool) A++ Gerhard Venter A, A+ (Orrel) Dion Phillips A, A++ en B+ (Klavier) Ronett Scholtz B+,B+, B+ (Klavier) Kyla Swanepoel A Armand Smit A++, A++ Irma Viviers A+ Kaylin Matthews A, A+ Benita van der Merwe A, A+, A++ Charlotte Prinsloo A++, A++...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest