Category: Rugby

Hoërskool Sentraal se o/16 rugbyspan afdeling A-1 se ligawenners

Baie geluk aan Hoërskool Sentraal se 0/16 A rugbyspan wat die Vrystaat Hoërskole  A-1 afdeling se ligawenners is. Foto: Voor v.l.n.r : Nicolaas Jansen van Rensburg, Dehan Venter, Wiann Coetzee 2 de ry v.l.n.r: Johan Haman, Rikhard van Niekerk, Deon Duvenhage, Allen Mokhoele, Johan Wessels 3 de ry v.l.n.r: Giovanne Venter, Attie Botha, Janko Kachelhoffer, Francois van Rooyen (Kaptein), Michael Vosloo, Tony Augus, Corné Gravette, Janco...

Read More

Nog rugby nuus uit die kantoor van Hoërskool Witteberg

Nege van Hoërskool Witteberg se rugbymanne was ingesluit in die Oud-Skoliere O/16 uitnodiging span wat deelgeneem het aan die VKB rugbyweek op Frankfort. Hanrique Grobler is ingesluit in die internasionale span wat Desember  na Dubai toer. Hulle is van links; Hanrique Grobler, Lourens van Rensburg, FC Krugell, Henry de Wet, Erasmus Steenkamp. Agter van links; Henrico van Rensburg, Ryno Oosthuizen, Kristiaan Bouwer, Gerik...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest