Category: Pluimbal / Badminton

Hoërskool Jim Fouchè sportpersone van die kwartaal

 Links:  Megan de Beer van JF wen tydens die SA o/15-pluimbaltoernooi  goud in die gemengde dubbels, dogtersdubbelspel, asook dogtersenkelspel. Sy is die SA o/15-dogterskampioen. Middel:  Tharina van der Walt van JF verower 6 medaljes tydens die drie Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe vanjaar. Sy is aangewys as die beste dogtersveldatleet by die SA Hoërskole en sy kwalifiseer vir die Atletiek Wêreldkampioenskappe. Sy is ook die Junior Sportvrou van Radio Rosestad. Regs:  Marnus van der Walt van JF wen tydens die SA o/15-pluimbaltoernooi goud in gemengde dubbels, seunsdubbelspel, asook seunsenkelspel. Hy is die SA...

Read More

Eunice’s Nita Scholtz best u.17 badminton player in SA

One of the country’s star junior badminton players, Nita Scholtz recently received the award as Eunice High School’s Sportstar of the Year, and rightly so, as Scholtz collects silverware on badminton courts as if it is going out of fashion. At the recent South African championships for u.17 players in Rustenburg, Scholtz was on the warpath and scored an impressive hattrick. And she is only 15. Scholtz’s coach, Johan Kleingeld told Schools that Rock: “Scholtz is being coached for the singles dissipline only as she has the ideal built and technique for singles and I believe that she will...

Read More

Grey – Results

Grey Uitslae Sien onder die uitsonderlike prestasies van die Grey-manne die afgelope tyd:  (sluit in rugby / hokkie / sokker / equestrian / krygkuns / “pool” / muurbal / golf / bergfiets / voorstrekkers)RUGBY Ig Prinsloo wat ingesluit is in die SA Skole A-span. Naweek se ligawedstryde: 1ste span wen 18 – 10 teen HTS Louis Botha o/19 A 3de span wen 12 – 5 teen HTS Louis Botha o/16 B wen 54 – 0 teen HTS Louis Botha o/16 A o/15 A wen 50 – 0 teen HTS Louis Botha o/15 A o/14 A wen 51-0 teen HTS...

Read More

Jim Fouché Hoërskool – Pluimbal

  Die volgende leerders van JF is in die Vrystaat Pluimbalspan opgeneem: V.l.n.r:  Daniёl Coetzee  ;  Stefan Coetzee  ; Zoe Bezuidenhout  en  Tristan van Wyk . Met die “All Africa Spele” wat onlangs in Egipte gehou is, het Daniёl Coetzee ‘n derde plek in die mansdubbels behaal. Stefan Coetzee ontvang ‘n silwermedalje by die o/15 kampioenskappe wat gehou is.  Hy word in die finaal geklop deur Namibiё se nr....

Read More

Categories

Positive Quotes

Our brains are wired to find things we’re looking for – if you’re always cynical or waiting for things to go wrong, then your life will reflect that. On the other hand, having a positive outlook on life will bring you joy and provide you with inspiration when you least expect it.

Pin It on Pinterest