Category: Perdry

Blouskool – Hoërskool Kroonstad se perderuiter presteer goed

Nicola Lategan van Hoërskool Kroonstad se prestasies rondom haar perde-sport. Nicola Lategan is ‘n leerder van die Blouskool in Kroonstad. Sy is gekies vir die Vrystaat A SANESA span vir Hoërskole vlak 4. Dit is vir Suid-Afrikaanse Western Mounted Games. (SAWMGA) Die nationale Kampioenskappe is van 30 September tot 2 Oktober 2017 gehou. Daar is in 12 items meegeding waarvan Nicola 4 eerste plekke, 2 derde plekke en een vierde plek behaal het. Sy is dan ook aangewys as die algehele wenner van die Hoërskole Vlak 4 (dus eerste in Suid Afrika vir die vlak) Die Vrystaat A span...

Read More

Hoërskool Hennenman ruikterkuns nuus

Megan Meyer, graad 11-leerder van Hoërskool Hennenman het aan die tweede been van die SANESA-kampioenskappe vir Ruiterkuns deelgeneem en die volgende prestasies behaal:   Novice Dressage Test 1: 3de plek Novice Dressage Test 2: 4de plek 100 cm Jumping (Accumulator): 2de plek 100 cm Jumping (Competition): 1ste plek 100 cm Working Hunter: 1ste...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest