Category: Sports

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan wat vir die 11e agtereenvolgende jaar as Vrystaat wenners gekroon is. Hulle behaal die volgende uitslae: Wen @ Welkom Gim 31-14 Wen @ Wilgerivier 39-20 Wen @ Witteberg 31-13 Semi-Finaal Wen @ Goudveld 35-20 Finaal Wen @ Jf 42-30 Foto: Lize Loretz (Spanbestuurder), Roné Hertzog, Lené Badenhorst, Zelda Jordaan, Zetské Posthumus, Arné Fourie (Kaptein), Jana Nel, Elrike Oberholzer, Melissa Boshoff, Oageng Khasake, Doretha Hatting...

Read More

Willem Postma Rugby nuus

Hierdie seuns het aan verskeie proewe deelgeneem en hulle is vir die volgende spanne gekies: SD Grobbelaar en Waylin Daniels is vir die O/13 A Cravenweek span gekies wat hierdie vakansie aan die Cravenweek gaan deelneem. Juan-Chris is vir die Vrystaat C-span gekies en hulle het aan die Cheethatoernooi deelgeneem. Baie geluk aan hierdie...

Read More

Netbal nuus vanaf Willem Postma

Baie geluk aan ZiZi Grobler o/13 wat die Vrystaat A Netbal span gehaal het en ook aan Meanri van Tonder o/12 wat die Vrystaat B span gehaal het. Baie sterkte met julle toernooi wat in die wintervakansie gaan plaasvind, lekker speel. Ons as afrigters is voorwaar baie trots op julle. Sien aangeheg die foto van links Meanri van Tonder en ZiZi Grobler Foto verskaf deur Hetta...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest