Category: Other Activities

Jim Fouché Hoërskool – Pluimbal

  Die volgende leerders van JF is in die Vrystaat Pluimbalspan opgeneem: V.l.n.r:  Daniёl Coetzee  ;  Stefan Coetzee  ; Zoe Bezuidenhout  en  Tristan van Wyk . Met die “All Africa Spele” wat onlangs in Egipte gehou is, het Daniёl Coetzee ‘n derde plek in die mansdubbels behaal. Stefan Coetzee ontvang ‘n silwermedalje by die o/15 kampioenskappe wat gehou is.  Hy word in die finaal geklop deur Namibiё se nr....

Read More

President Brand Laerskool Presteer by skaak toernooi.

Bloemfontein Chess Club het Saterdag 21 Maart ‘n skaak toernooi aangebied vir onder 10 spelers by die Lutheran Kerk, Emily Hobhouse Square, Bloemfontein. President Brand Primêre Skool se spelers het as volg gevaar uit 34 spelers. Algehele: 2de SJ Odendaal, 4de Inge Jacobs, 5de Nelri Venter, 6de Heinrich Markgraaff, 8ste Joalize Melville, 11de Garran Grace, 13de Ruan Kriel, 21 ste Carissa Boje, 25 ste Wian La Cock, 27 ste CJ Venter, 28 ste Malan van Rensburg....

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest