Category: Netbal

Rooiskool Afrikaanse Hoërskool Kroonstad sit buurskool ore aan in netbal ligawedstryd

Uitslag van Netbal @ Bloues 29/04/2015 Netbal: Span AHS Bloues 1ste span 43 9 2de span 17 6 3de span 9 13 0/16 A 17 17 0/16 B 13 3 0/15 A 12 15 0/15 B 13 7 0/14 A 12 9 0/14 B 19 10   Rooiskool se eertse netbalspan: Foto deur Drikus du Plessis Voor: Elca Blom, Lené van der Watt, Joanna Porogo, Angelique Eksteen Agter: Lenanke slabbert, Sané Stoman, Curine Uys, Lou-Ann Swart, Izel Cilliers, Junelda Gunter, mev. Juantia Kriel...

Read More

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad – Sun City Netball Challenge

Die Afrikaanse Hoerskool Kroonstad (Rooiskool) se eerste en tweede netbalspan het gedurende die April vakansie aan die Sun City Netball Challenge deelgeneem. Die eerste netbalspan het eerste geeindig in hulle afdeling waar hulle onder andere teen Hoerskool Secunda, Durban Girls High, Hoerskool Jan van Riebeeck en Hoerskool Transvalia gespeel het. Die Afrikaanse Hoerskool Kroonstad het Transvalia in die eindstryd met 4 doele geklop. Rooies se tweede span het 3 de in hulle afdeling geeindig. Eerste netbalspan Voor: Joanna Porogo, Elca Blom, Junelda Gunter, Izel Cilliers, Lou-Ann Swart Agter: Lenanke Slabbert, Sané Stoman, Mia van Oudtshoorn, mev. Juantia Kriel –...

Read More

President Steyn Netbaltoere

Laerskool Netbaltoer na Ficksburg Tydens die Aprilvakansie het die Laerskool Netbalspan na Ficksburg getoer.  Die weer was nie so gunstig soos ons sou verkies nie, tog het ons dogters dit geniet en goed presteer. Foto:  0/13 Netbalspan saam met juf Marelize Schoeman. Hoërskool Netbaltoer na Sportweni Die 1steNetbalspan het aan die Sportweni Toernooi gaan deelneem.    President Steyn se dogters is gekenmerk deur goeie gedrag en dissipline en haal tot die Port Shepstone koerant! Daar is nie net netbal gespeel nie, die “Guts Girls” het ook hope pret  gehad op die strand en in die see. Foto: Netbal– Zandilee Beket en...

Read More

Netbal uitslae Bondedag – 18 April 2015

Netbal Uitslae Bondedag – 18 April 2015 0/7 A               (Universitas) PBS                 vs                     Oranje                                     Wen                             2 – 0 PBS                 vs                     Willem Postma                       Wen                             2 – 0 PBS                 vs                     Bfn Laer                                 Verloor                         1 – 2 0/7 B               (Universitas) PBS                 vs                     Willem Postma                                    Wen                             1 – 0 PBS                 vs                     Oranje                                                   Gelyk                      ...

Read More

Oranje Meisies Netbalkliniek en -toernooi

Vanaf 30 Maart tot 2 April het Oranje Primêr, danksy die ONGELOOFLIKE borgskap van Hestony Vervoer, ons eerste netbalkliniek en -toernooi aangebied.  Die kliniek is gelei deur oud-Protea speelster, Patrys van der Merwe en 120 dogters het die kliniek bygewoon. In die middae het die netbaltoernooi plaasgevind en het daar onderskeidelik 5 spanne aan die o.12-toernooi en 6 spanne aan die o.13-toernooi deelgeneem.  PBS het die o.13-toernooi en Fichardtpark laer het die o.12-toernooi gewen....

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest