Category: Netbal

Sentraal Netbal Nuus en Uitslae

HOËRSKOOL SENTRAAL SE NETBALSPANNE IS KOOKWATER IN 2015!   Al Sentraal se A-spanne het deurgedring na die finaal van die stadsliga terwyl die ander spanne se finale eers volgende kwartaal beslis sal word.  Tydens die finale het die Tralies hul goeie prestasies van 2015 voorgesit deur in drie van die vyf A-ligas as stadswenners koning te kraai.  Die tellings was as volg: 19 A wen @ Oranje 32-26 17 A verloor @ Oranje 11-22 16 A wen @ Oranje 24-14 15 A wen @ Oranje 21-14 14 A verloor @ Oranje 12-26 Die wedstryde was taai en die opponente gedug,...

Read More

Rooiskool meisies wat in onderskeie Fezile Dabi netbalspanne ingesluit is:

Rooiskool meisies wat in onderskeie Fezile Dabi netbalspanne ingesluit is: Foto’s Tinkie Hattingh Foto: 0/14 en 015 (Bo) Lettie van Zyl (0/15), Tinike O’Neil (0/14) en Shandré Botha (0/14)   Foto: 0/16 Lou-Ann Swart en Angelique Eksteen Foto: 0/17 Curine Uys, Joanna Porogo en Carmen Basson Foto 0/19 Izel Cilliers en Elca Blom...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest