Category: Netbal

Doele, doele en nog meer doele vanaf Welkom Volkskool

Doele, doele en nog meer doele. Harde werk word beloon, dit is die gesegde waarin hieride twee netbalspeelsters van Welkom Volkskool glo. Minke van Wyk, wat as hulpdoel vir die 0/13 Vrystaatspan en Cay-Lee Roets wat as hoofdoel vir die 0/12 Vrystaatspan gekies is het deur en deur bewys dat harde werk, deursettingsvermoë en toegewydheid die sleutel tot sukses is. Hierdie twee meisies gaan gedurende die Junie-Julie skoolvakansie ons Volkies se naam hoog hou by die “All Ages” netbaltoernooi te...

Read More

Jordania Primer – Netbal Ligawenners

Die volgende vyf netbalspanne van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het hul ligas gewen. Ons is trots op hulle: fotos aangeheg, met betrokke afrigter se naam benoem: o/10C Rosa Mine Greyling, Elizka von Molkte, Johne Fouche, Rosa Smith (afrigter), Carmen Brooks, Elzaan Byrnes, Like Bernard, Cara Cilliers, Thalita van der Walt o/12A Natasha Natasha Burger (afrigter), Ivê van der Westhuizen, Petra Steinmann, Mariné Fourie, Querida Ackeer, Katleho Mokhina, Lesedi Motloung, Ané Beneke o/12C Elsabe Elizna Roos (afrigter), Noxy Ngozo, Leané van Heerden, Anke Eigenhys, Stephanie Strydom, Maggie Potgieter, Vanessa Erasmus, Juané Marais, Tshego Mosimane, Elsabé Ackerman (afrigter) o/11A Elsa...

Read More

Jordania Primer – Netbal Naaswenners

Die volgende netbalspanne van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het as naaswenners in hul liga uit die stryd getree. fotos aangeheg en volgens betrokke juffrou se naam benoem o/10B Zilette Makyle Nkuna, Chesni Fillis, Niche de Koker, Danuscha Jonker, Zelke van Zyl, Noelle Petitt, Mikneja Esplin (afwesig) o/12B Carli Rejoice Mahlaba, Ziané Lottering, Laurette Cilliers, Shanique Clarke, Alyssa Roux, Megan Brooks, Carlem Germishuizen o/11C Ina Ina Peyper (afrigter), Karabo Nketle, Ine-mari Taljaardt, Ntate MotleLekwane, Ané Oosthuizen, Ixoré Cilliers, Karabelo Nketle, Anke van den Berg...

Read More

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Vrystaat Netabal

Voortrekker lewer 12 Vrystaatspelers op tydens Vrystaat netbalproewe: 22 Netbalspelers verteenwoordig Bethlehem Voortrekker Hoërskool in verskeie ouderdomsgroepe met Vrystaat Netbalproewe wat plaasgevind het die afgelope naweek by Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Geen o/18-speler van BVHS was beskikbaar nie.  Voortrekker het 12 Vrystaatspelers opgelewer in die o/14, o/15 en o/16 spanne onderskeidelik. Drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep sal verkies word wat eerskomende vakansie vanaf 3-7 Julie aan die Nasionale All Ages toernooi te E.G. Jansen sal deelneem. Baie geluk aan die volgende spelers: Voor v/l:  Tumi Mokoena o/16, Kailyn de Jesus 0/16, Lishe du Plooy 0/15, Thando Makhubo o/15, Ntsoaki Mpholoana...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest