Category: Netbal

BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE WILGIES WAT GEDURENDE DIE JULIE-VAKANSIE PRESTEER HET

Bokkieweek kapteine: Mareli, Esthie, Lené, Lize, Nimri en Lené ————————————– Tydens die o/19-VKB Rugbyweek is Juan Jordaan gekies vir die S.A. Platteland 7’s-span wat gaan deelneem aan die Maurituis Internasionale Sewes Rugbytoernooi! Tydens die o/19-VKB Rugbyweek is André Badenhorst gekies vir die o/18-ITEC-span wat na Skotland toer.  Hy is ook gekies as die Beste Regtervleuel van die toernooi! Tydens die Akademie Rugbyweek is Kobus Hattingh gekies as die Onderkaptein van die Griffonsspan.   Hy is ook aangewys as die Speler van die Wedstryd tydens hulle wedstryd teen die Sharks! Tydens die o/17-All Ages Netbaltoernooi in Boksburg is Mareli Müller gekies onder die Top 35-speelsters! Mienke Wilkinson, Esthie...

Read More

Vier netbalspanne van Rooiskool dring deur na die Vrystaatbeker

1Ste-span: Lou-Anne Swart, Lisa Loggenberg, mev. Juanita Kriel, Sané Stoman, Angelique Eksteen, Eileen Kleynhans, Sharné Fourie, Danica van Zyl, Janeke van Tonder, Janet van Niekerk, afwesig Melandri Rheeder Vier netbalspanne van Rooiskool 1ste, 0/16A, 0/15A en 0/14A-spanne het deurgedring na die Vrystaatbeker wat op 17 Junie gespeel is. Die vier spanne asook die 2de-netbalspan was Fezile Dabi-ligawenners. Die o/16A-span het deurgedring na die semi-finaal tydensdens die Vrystaatbeker en verloor toe ongelukkig teen Hoër Oranje Meisieskool 15-5. 0/16A: Voor: Tanya Fourie, Nikita Janse van Vuuren, Anri Muller Agter: Danyel Bosch, Tineke O’Neil, Anlu Keeve, Tharicha de Beer, Sü-Mari Lues, Tineke van...

Read More

Hoërskool Bloemfontein se  0/18 A-netbalspan wat aan die B-liga deelgeneem het

Hoërskool Bloemfontein se  0/18 A-netbalspan wat aan die B-liga deelgeneem het Ons het in die semi -finaal vir Sand du Plessis met 23 -24 gewen Daarna in die finaal het ons met Zastron 29-26 afgereken By die Vrystaatkampioenskappe het ons teen Heilbron 34-14 gewen en teen Paul Erasmus (Senekal) 25- 15 gewen. Sodoende is ons dan die kampioene in die 0/18 B -liga van die Vrystaat Formele foto: Agter van links na regs: Elzan Van Rooyen, Zimi Faku, Elené Wessels Middel van links na regs: Chania Jaftha, Bridgette Speelman, Linten Matthews (onderkaptein), Precious Mohale, Malefu Mollo, Sivuyile Nogabe (kaptein) Voor: Mej. Desirée...

Read More

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan wat vir die 11e agtereenvolgende jaar as Vrystaat wenners gekroon is. Hulle behaal die volgende uitslae: Wen @ Welkom Gim 31-14 Wen @ Wilgerivier 39-20 Wen @ Witteberg 31-13 Semi-Finaal Wen @ Goudveld 35-20 Finaal Wen @ Jf 42-30 Foto: Lize Loretz (Spanbestuurder), Roné Hertzog, Lené Badenhorst, Zelda Jordaan, Zetské Posthumus, Arné Fourie (Kaptein), Jana Nel, Elrike Oberholzer, Melissa Boshoff, Oageng Khasake, Doretha Hatting...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

‘Nothing you wear is more important than your smile.’ -Connie Stevens

Pin It on Pinterest