Category: Landloop

Fichies se landloop kook

Fichies het die grootste groep Landloop-atlete. Juffrou Sanmari van der Berg (Afrigter) se entoesiasme en liefde vir die sport is baie aansteeklik.  Die atlete oefen baie hard en het baie goeie deursettingsvermoë . Hulle is baie entoesiasties tydens die voorbereiding vir die kwartaal se ligas. Hulle neem verskillende Vrydae aan ligas deel en doen sover baie goed. Ons hou styf duimvas vir die atlete. Hou bene...

Read More

Leerder van Reitz presteer puik tydens 3-Kamp

Theané Rautenbach, ‘n graad 11-leerling van Hoërskool Reitz, het tydens ‘n “3-kamp byeenkoms”  te Aldam puik presteer.  Sy het 3de geëindig. Hierdie byeenkoms het bestaan uit 750m swem, 20km fietsry en 5 km hardloop.  Joanné Bonthuys, ‘n graad 5 leerlinge van Hoërskool Reitz het ook deelgeneem. Op die foto bo is van links:  Joanné Bonthuys en Theané Rautenbach...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest