Category: Judo

Combat Taekwondo nuus vanaf Truida Kestell

4 Leerders van Truida Kestell het Saterdag 3 Junie 2017 aan die Combat Taekwondo se Gauteng Noord Kampioenskap gaan deelneem. Daar was meer as 400 inskrywings aan die toernooi. Uitslae soos volg: Damian Zwahlen: 1ste in Vegkuns Juandré Le Roux: 3de in Vegkuns en 3de in Kata Abigail van der Merwe: 3de in Vegkuns en 3de in Kata. Ethan van der Merwe: 3de in vegkuns. Truidjies is baie trots op ons leerders en afrigter. Foto:  van links is Abigail van der Merwe, Ethan van der Merwe, Jeandré le Roux en Damien Zwahlen...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest