Category: Hockey

Witteberg spog vanjaar met `n groot getal Noord-Vrystaat hokkiespelers!

Witteberg spog vanjaar met `n groot getal Noord-Vrystaat hokkiespelers! Leerders van Witteberg wat ingesluit is in verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne is van voor links links; Refilwe Hatla; Suné Smit, Mariné van Zyl, Anli Meades, Dorijke du Toit, Rozanne Smit, Louis Breytenbach, Izelke Craven, Catelen Briedenhann, Lené Marais, Nadja Fourie, Melissa Ackeer, Nepo Serage, Retha van Huyssteen, Alicia Smit, Kingsley Mosia en Tshepo Khalane. Afwesig op foto: Tshepang Khalane, Niché...

Read More

Blouskool Hokkie nuus

Baie geluk aan Janike van Jaarsveld, Chantelle Lötter, Katleho Ponase wat opgeneem is in die o/18 Noord Vrystaat B hokkiespan. (Voor) Macbain Meyer, Tshepang Moretlo, (Agter) Thabang Hlohlolo, Travis Feldman en Success Maswanganyi, almal van Bloues, is in die o/16 Noord Vrystaat hokkiespan. Die volgende meisies wat ingesluit is in die Noord Vrystaat o/14 B hokkiespan: Links: Mia-Marie Campher en Chanél...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest