Category: Golf

Joubert Breytenbach van Blouskool 2de in die Vrystaat!

Na vele gholftoernooie het Joubert Breytenbach 2de in die Vrystaat geëindig. Tydens die Oktobervakansie het hy deelgeneem aan die Hex-toernooi in George. Dit is gehou by Kingswood Gholfklub. Hier het hulle 5de gekom as span. Joubert het teen WP gewen en teen Boland gedeel. Hy het teen Noord-Kaap gewen en by sy enkelspeel twee en ‘n half punte uit 5 vir die span ingebring. Hy is ook deel van die IPT-span wat SA verteenwoordig as deel van die Vrystaatspan. Hulle neem deel aan die toernooi in Desember 2016 by Witrivier.  ...

Read More

Dewan de Bruin is a special golfing talent

Saint Andrew’s Dewan de Bruin is a special golfing talent. Recently, he proved himself to be one of South Africa’s best in his age group at the Junior Africa Challenge at San Lameer on the KwaZulu-Natal south coast. The event is part of US Kids Golf, which caters to the brightest young golfing talents around the world by holding events all around the globe. Dewann finished eighth, which qualified him to play on the Kids Tour in the USA and Europe. Clearly, he is a young man up for big challenges, which is also reflected by the fact that...

Read More

Rooiskool Gholfspan eindig 2de

Rooiskool se eerste Gholfspan eindig 2de in die Noord-Vrystaat Hoërskoleliga. Ge-Rico Muller, Noël Els en WJ Oosthuizen is ook opgeneem in die Noord-Vrystaa Gholfspan. Ge-Rico is ook aangewys as die nr.1 speler!  Foto bo van 1ste span: Voor: Matthew Deyzel, mnr. Jaco Froneman, Ge-Rico muller Agter: WJ Oosthuizen, Noël Els...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest