Category: Golf

Fichies spog met Vrystaat Gholf-sterre

Daar het drie Fichie-leerders in Kroonstad aan die FSGU Junior Open Gholf-toernooi gaan deelneem.  Tiaan Louw (5 jaar), Jano Stone en Henru Walters (wat beide 9 jaar oud is) het aan die 0/11 toernooi deelgeneem. Tiaan Louw het 8ste geeindig. Knap gedaan, Tiaan!  Jano Stone was 3de en Henru Walters het 4de in die toernooi.  Baie geluk met Jano en Henru se insluiting in die Vrystaat-Gholfspan.  Fichies is  baie trots op...

Read More

Fichies se ITEC Gholfdag was ‘n reuse sukses.

Die gholfers was opgewonde, gras immergroen en omtrent niemand het leë hande daar weggestap nie. Baie geluk aan die Mnr. Herbie Miles (organiseerder) en sy span vir ‘n baie deeglike en goed voorbereide Gholfdag wat aangebied is. ‘n Spesiale dank aan Liezl Beukes en Elsche van der Westhuizen vir hulle positiewe gesindhede en betrokkenheid by Fichies se Gholfdag. Baie dankie vir al die borge se bydraes. FICHARDTPARK PRIMêR BEDANK DIE VOLGENDE BORGE VAN HUL GHOLFDAG:  ITEC (HOOFBORG) FRANCOIS HATTINGH (Middagete) MOKOMOTA STONE | DAZZLING DANCE STUDIO FS RUGBY | TRAINING EDGE GYM COLESKE ARTISTS | RAUBEX BUS STOP CLARENS | LANDMARK BLUE RIBBON | MOSSIE MOSTERT TUSCAN ROSE | PG GLASS...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

"The happiest people don't have the best of everything, they make the best of everything."

Pin It on Pinterest