Category: Cycling

Witteberg Fietsry Kookwater

Witteberg was Saterdag 09 September die gasheer vir die finale Vrystaat MTB rondte! Ons skool eindig tweede in reeks en ontvang die beker as beste gemengde fietsry skool in die Vrystaat. Uitslae; Sarah Ledingham eindig derde in wedren en derde in die reeks. Sy kry ook haar Vrystaat kleure om by SA’s te gaan deelneem. Hannah Ledingham eindig tweede in wedren en ook tweede in reeks. Ons Sub-Juniors eindig derde vir die dag. Vyf Junior Seuns eindig kinders soos volg in Vrystaat na die liga: Dawid Jordaan 7de Heinz Mittermaaier 12de Ruben Cilliers15de Jaco Olivier 18de Daniel Truter 19de...

Read More

Jim Fouchè Fietsry nuus

FIETSRY        Twee van JF se fietsryers het die Vrystaat by die Nasionale Jeug Fietsrybyeenkoms in Oudtshoorn verteenwoordig: Links:  Simoné Färber  het 2de gekom in die Padwedren (o/17- Meisies) en 1ste in die Criterium (0/17- Meisies). Tydens die VS Spur Skolebergfietskompetisie (“Youth Girls”)  kom sy 1ste . Regs:  Cherese Bezuidenhoudt het 1ste in die Padwedren (Junior Meisies) en 1ste in die Criterium (Junior Meisies). Tydens die VS Spur Skolebergfietskompetisie (Junior Meisies)  kom sy...

Read More

Hoërskool Sentraal is baie trots op Nielbert Mostert

Baie geluk aan Nielbert  Mostert van Hoërskool Sentraal  in Bloemfontein en sy loots, Carlyle Stewart se prestasies by die 2017 Nedbank Nasionale Kampioenskappe vir fisies – en siggestremdes tydens die April vakansie in Port Elizabeth. Hulle het deelgeneem aan Para – fietsry en die volgende prestasie behaal: 500 m  58:60 (Goud) 2000m 3:33.63 (Goud) SA record Tydtoets 7.2 km 14:18.16 (Goud) Padwedren 30:14.64 (Goud) Nielbert het ook aan die Para – atletiek deelgeneem: 400 m 01:15,5 (Goud) 800 m 02:57,6 (Goud) Verspring 3,67 (Goud) Nielbert behaal ook die Hein Wagner prys vir die belowende blinde of swaksiende atleet tydens...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest