Category: Cricket

Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Jordania

Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Jordania wat almal in onderskye Thabo Mafutsanyana (Oos-Vrystaat) Krieketspanne ingesluit is. Hulle is: Agter: Tylor Snyman, Samkelo Lephoto, Staphan Geldenhuys, Boela Delport (Almal o/13A) Middel: Izander Maree, Marco Nel, Tiaan Naudé, André du Preez, Johan Coetzee (Almal o/13B) Voor: Johan Vorster (o/11A) , Kamahelo Moses (o/11A), Marco Grobler (o/11B), Riaan Roos...

Read More

Primêre Skool Jordania in Bethlehem Krieket nuus

Johan Voster van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope Junie / Julie vakansie as deel van die skool se o/11 Krieketterspan in Standerton aan die Goldi Kriekettoernooi deelgeneem.  Dié toernooi word jaarliks deur Standerton Laerskool aangebied en verskeie skole van reg oor die land neem deel.  Johan is aangewys as die beste o/11 kolwer en ook beste o/11 speler van die toernooi.  Hy teken in 3 wedstryde twee honderdtalle aan en was ook nie uitgekery in enige van die wedstryde nie.  Teen Standerton Laerskool teken hy 123 nie uit nie aan en teen Laerskool Fochville kry hy...

Read More

Willem Postma krieket nuus

Baie geluk aan Rudolf Grobler en Waylin Daniels, hierdie twee manne is opgeneem in die  o/13 B Suid – Vrystaatkrieketspan wat tydens die Septembervakansie aan die toernooi in Sasolburg gaan deelneem. Baie sterkte met jul voorbereiding, geniet elke oomblik en hou Willem Postma se naam hoog. Berig:  Pieter Klindt Foto verskaf:  Hetta Steyn Van links:  Rudolf Grobler en Waylin...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest