Category: Cricket

Witteberg spog met top Krieketspelers

Witteberg lewer vanjaar 19 krieketspelers op in verskeie Oos-Vrystaat Krieketspanne.   O/17A – Van links; Willie du Plessis, Lourens van Rensburg, Hardus Mostert en Dian van Niekerk   o/15A – Foto van links; Du Toit van Huyssteen, TD Botha, Fritz Crouse n Ben Labuschgane     O/15B – van links; Lian Bubb, Henrico Janse van Rensburg, Phileo Lodewyk (Afwesig: Damian Badenhorst)  ...

Read More

Truidjies presteer in krieket.

O/13A Zack Hatting, Hloni Mokoena. Baie geluk aan die volgende seuns van laerskool Truida Kestell in Bethlehem, wat in onderskeie Oos-Vrystaat krieketspanne opgeneem is.   O/13B Connor Nel, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead, Jake Landman, Christiaan Schoonraad. O/11A Ryno Hatting, Stefan Meintjies, Tshepo Motloung, Lesego Mosikili.    O/11B Jeandré Ferreira, Stéfan du Plooy, Xander...

Read More

Delmari Hoffman, graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman

o.19-MEISIEKRIEKETSPELER VAN DIE JAAR Delmari Hoffman, graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is deur die Vrystaat Krieketunie aangewys as die o.19-meisiespeler van die jaar vir die seisoen 2016/2017. Sy het tydens die Nasionale week in Pretoria gedurende Desember 2016 ‘n totaal van 292 lopies geslaan. Haar lopietempo (strike rate) vir die week in T20-wedstryde was 161.47 en 184.13 in die 50-over wedstryde. Sy het ook in drie wedstryde haar vyftigtal behaal (71*, 53* en 80) en was ook in drie wedstryde nie uit nie. Sy was ook die kaptein van die Vrystaat o.19-meisiespan in die 50-over...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest