Category: Athletics

President Brand Beste Dogters Atletiekskool

President Brand is tydens die MOTHEO/GARIEP Atletiekbyeenkoms  aangewys as die beste dogters atletiekskool  Voor vlnr: Judé Wϊdd; Charlese van Staden;  Ladene Liebenberg; Tlotlang Mokomela Middel vlnr: Amy Jacobs; Karla Markgraaff; Abbey Fivaz; Tamika van Wyk; Sané Groenewald Agter vlnr: Cilithe Julies; Elri Groenewald; Carlien Els;  Juané van der Walt; Lehandri Robberts: Dané Scholtz ; Su-Mari...

Read More

Sannies Pretdraf & Waatlemoenfees

Jaarliks begin Sannies met ʼn Pretdraf en Waatlemoenfees Sannies se pretdraf was die jaar letterlik ʼn pretvolle draf. Van kort, vet en maer, groot en klein, hier en daar dalk met ʼn pyn, het geloop of gedraf en was sommer net laf. Met volop waterpunte en “natsport” stoppe, draai Sannies die verkeer se koppe, want waar in jou lewe het jy nou al gesien hoe draf die maroen masjien. Na die tyd was ons flou en het heerlik aan waatlemoen gekou … Dit was een groot fees, want net by Sannies kry jy soveel...

Read More

Tralie-Celeb Nadia Meiring – Februarie 2015

Die eer het Nadia Meiring, die Hoërskool Sentraal se sportster, te beurt geval om die Vrystaat te verteenwoordig tydens Vrystaat Atletiek se mediakonferensie. Die geleentheid word op 5 Maart 2015 deur die LUR van sport aangebied. Tydens die konferensie gaan sy as die ambassadeur in hamergooi optree. Nadia het uitstekend presteer tydens die jaarlikse HTS Louis Botha 2015-Atletiek uitnodigingsbyeenkoms. Sy ontvang twee trofees: die beste hamergooiprestasie tydens die byeenkoms asook die Victrix Ludorum vir die beste prestasie...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest