Category: Athletics

Primêre Skool Jim Fouché Atletiek nuus

Conrad van der Zwaard (Seuns 0/10) het by die SA Kampioenskappe te Potchefstoom met ‘n poging van 11,35m ‘n silwer medalje verower en die Goud met slegs 2 sentimeter gemis.  Dit was ‘n puik poging waarmee hy sy persoonlike beste met byna 3 meter verbeter het.  Hy lê ook 23ste op die top 50 SA’s tablel.  Baie geluk ook aan Duard Bester met sy 5de plek in verspring en Justin Haupt se 4de plek in hoogspring.  Die Primêre Skool Jim Fouché is voorwaar trots op...

Read More

SKOLENUUS – Hoërskool Wilgerivier

VRYSTAATATLETE NA S.A. KAMPIOENSKAPPE: Die Wilgies, wat deel was van die Vrystaatspanne, het behoorlik geskitter tydens die onderskeie S.A.-byeenkomste in Durban en in Kaapstad. Die uitslae is as volg: Tydens die SASA-byeenkoms in Durban: Christiaan Muller – 10de in Diskus, So/15  +  8ste in Gewigstoot, So/15 Louna Jacobs – 11de in die 400m, Do/17   +   4de in die Medley-aflos,  Do/17 Minke Wilkinson – 6de in Spiesgooi, Do/17 RJ Muller – 11de in Diskus, So/19  +  11de in Gewigstoot,  So/19 Tydens die ASA-byeenkoms in Kaapstad het Minke Wilkinson ‘n 4de plek behaal in Spiesgooi, Do/17. Bogenoemde het maar net weer...

Read More

Twee Oseaan-atlete inspireer Fichies

Dis nie net die leerders wat presteer by Fichies nie. Dr. Jaco Deacon (Beheerliggaam-voorsitter) en Juffrou Rika Stevenson (Graad 3-Juffrou) het vir Fichie-leerders ‘n goeie voorbeeld gestel.  Hulle het aan die Two Oceans Marathon gaan deelneem en baie goed gevaar.  Juffrou Rika Stevenson het die Marathon voltooi in 6:38:58 en Dr. Jaco Deacon in 6:48:12.  Julle is ‘n inspirasie vir ons almal.  Baie...

Read More

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – SA Atletiek uitslae

23 Atlete verteenwoordig Bethlehem Voortrekker Hoërskool by die onlangse SA-atletiekbyeenkoms in Durban.  Die volgende atlete was medalje wenners. Voor v/l:  Ismarie Bouwer (Brons in Hammergooi), Lané van Vuuren (Silwer in Drie-sprong) en Bianca Lessing (Silwer in Paalspring en spring ook hoer as die SA record) Agter v/l:  Helen Wessels (Silwer in Hoogspring), Wynand Swanepoel (Goud in Diskus, Silwer in Gewigstoot.  Hy is ook aangewys as die 2de beste veldatleet in Suid-Afrika) en Lovelle Loubser (Brons in Paalspring) Ons behaal ook die volgende plekke: 5de Plek:  Hannes Kruger (Gewigstoot en Diskus) Cara van Wyk (100m Hekkies) Maruscha Nieuwoudt (Paalspring) 6de...

Read More

Hoërskool Sentraal Atletiek nuus

Baie geluk aan die volgende leerders van  Hoërskool Sentraal wat tydens die Suid- Afrikaanse Atletiek kampioenskappe gedurende die Maart, April vakansie presteer het. V.l.n.r  Zaine de la Ray ontvang ‘n silwer medalje vir seuns 0/17 paalspring Corlè van der Walt ontvang ‘n silwer medalje vir dogters 0/19 paalspring Nie op foto nie. Heike de Nysschen ontvang ‘n goue medalje vir dogters 0/15 spiesgooi Christiaan Duvenage ontvang ‘n brons medalje vir seuns 0/17...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest