Category: Athletics

Jim Fouchè – Atletiek nuus

Die volgende atlete van JF is in die Vrystaat  Hoërskole Atletiekspan wat onlangs in Durban aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het: Voor v.l.n.r:  Renske du Plessis (Do 0/17 100m en 200m)  ;  Chandré Erasmus (Do 0/17 400m) ; Tharina van der Walt (Do 0/17 Diskus , Hamergooi, Gewigstoot) ; Annamé Fourie (Do 0/15 100m) ; Jardel Franca (S 0/17 400m) Agter v.l.n.r:  Keenan Cloete (S 0/15 200m) ; Anja Kotzé (Do 0/19 100m) ; Elmeré van den Berg (Do 0/17 Driesprong) ; Carien Sander (Do 0/19 400m en 200m) ; Juan-Jacques Fourie (S 0/19 Diskus). Afwesig van foto:  Bronwyn...

Read More

Rooies atlete in Vrystaatspan na SA Kampioenskappe

SA Skole  Atletiekkampioenskappe 28 Maart – 1 April Ons atlete het goed presteer en die volgende plekke behaal: Foto: Voor lnr. Lucian Bekker (S 0/17) 8ste – Verspring, Wian Viljoen Vrystaatspan Agter: lnr Hanu Visiagie (S 0/15) 7de – Hamergooi, Helené Welgemoed (D 0/19) Silwer – 4 x 100m Aflos en 6de – 100 m;  Lou-Ann Swart (D 0/19) 6de – Spiesgooi; Mia van Oudtshoorn (D 0/19) Goud – Diskus en Goud – Gewigstoot; Amy van Biljon (D 0/17) 10de – verspring Mia van Oudtshoorn is ook gekies vir die Vrystaat Seniorspan na  SA SENIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE waar sy ‘n...

Read More

Blouskool Atletiek nuus

Blouskool is trots op hulle atlete wat die jaar besonder goed gevaar het. Ons is besonder trots op Tsebo Matsoso en Thabang Hlohlolo wat baie goed gevaar het op SA-atletiekbyeenkoms. Tsebo Matsoso (links) het 2de op 100m in SA 0/19, 1ste op 200m SA 0/19 en 2de op 4 x 100m aflos 0/19. Thabang Hlohlolo behaal 2de plek op 100m SA 0/15 en 2de op 4 x 100m aflos 0/15. In die middle is hulle afrigter, mnr. Nelis de...

Read More

Primêre Skool Jim Fouché Atletiek nuus

Conrad van der Zwaard (Seuns 0/10) het by die SA Kampioenskappe te Potchefstoom met ‘n poging van 11,35m ‘n silwer medalje verower en die Goud met slegs 2 sentimeter gemis.  Dit was ‘n puik poging waarmee hy sy persoonlike beste met byna 3 meter verbeter het.  Hy lê ook 23ste op die top 50 SA’s tablel.  Baie geluk ook aan Duard Bester met sy 5de plek in verspring en Justin Haupt se 4de plek in hoogspring.  Die Primêre Skool Jim Fouché is voorwaar trots op...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest