Category: Sports

Annchen Weihmann, ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem

Annchen Weihmann, ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem bewys weereens haar durf in Karate. Sy het in Durban aan die SA Elite nasionale kampioenskap deelgeneem en Goud verwerf in in Kata. Annchen bewys hiermee haar toewyding en uithouvermoë en word beloon met dié pragtige prestasie. Die skool en gemeenskap is baie trots op...

Read More

Hoërskool Witteberg Karate nuus

Karate Suid-Afrika het die SA Elite en Ope Kampioenskappe aangebied in Durban op 14 en 15 Julie by die Fred Crookes Sport Sentrum by DUT. Met die Ope kon elke provinsie 4 karatekas per afdeling inskryf en met die Elite neem die top 6 karatekas van elke afdeling teen mekaar deel Die volgende leerlinge van Hoërskool Witteberg was deel van die Vrystaatspan: Ope: JP Bosman het ‘n Brons medalje verwerf in Kumite in die Seuns Juniors afdeling in sy eie gewigsgroep Elite: Corne du Preez het ‘n Silwer medalje verwerf in Kumite in die Meisies Juniors afdeling in haar...

Read More

BAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE WILGIES WAT GEDURENDE DIE JULIE-VAKANSIE PRESTEER HET

Bokkieweek kapteine: Mareli, Esthie, Lené, Lize, Nimri en Lené ————————————– Tydens die o/19-VKB Rugbyweek is Juan Jordaan gekies vir die S.A. Platteland 7’s-span wat gaan deelneem aan die Maurituis Internasionale Sewes Rugbytoernooi! Tydens die o/19-VKB Rugbyweek is André Badenhorst gekies vir die o/18-ITEC-span wat na Skotland toer.  Hy is ook gekies as die Beste Regtervleuel van die toernooi! Tydens die Akademie Rugbyweek is Kobus Hattingh gekies as die Onderkaptein van die Griffonsspan.   Hy is ook aangewys as die Speler van die Wedstryd tydens hulle wedstryd teen die Sharks! Tydens die o/17-All Ages Netbaltoernooi in Boksburg is Mareli Müller gekies onder die Top 35-speelsters! Mienke Wilkinson, Esthie...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

‘Nothing you wear is more important than your smile.’ -Connie Stevens

Pin It on Pinterest