Category: Upington Hoërskool

Marlé Hoft van Uppies onder top 3 in Ruiterkuns Ruiter van die jaar!

SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE vanaf 25 – 30 April 2016. Marlé is op die SA Saalperd Telersdinee- en Prysuitdeling aangewys as die RUITERKUNS RUITER VAN DIE JAAR 3 de PLEK vir 2015. Die prysuitdeling word jaarliks by die Nasionale kampioenskappe gehou vir die vorige jaar se prestasies.  Dit is ‘n groot prestasie dat sy met net een 3 gang perd en enkele skoue se deelname, al vir twee jaar in die TOP 3 ruiterkuns ruiters is. FOTO HEEL BO:  Marlé, haar afrigter Martin Pienaar en die borg Dr Ockert Botha van VetsBrands. Sy het dan ook deelgeneem aan die...

Read More

Uppie Rugby se uitblinkers

Upington Hoërskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die verskeie Griekwa-spanne te hê. Mnr J Slabbert vergesel dan ook die Cravenweek week span te Kearsney College in Durban. Ons is trots op die seuns en wens hul alle sterkte toe. Cravenweek:  (foto heel bo) Voor: D Walters, J Slabbert (Afrigter), C de Jager, J Terblanche Agter: W Cloete, I Lombard, H Kotzè, B Coetzee. Akademie week: (foto bo) Voor: J Simon, J Koegelenberg Agter: L van der Merwe, T van Zyl, E Noeth Grant Khomo: (foto bo) Agter: H Kotzè Middel: V Scholtz, J Fisher Voor: H...

Read More

Uppies wen goud

  Die Uppies Camerata het vanjaar weer gaan deelneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad.  Di 58 meisies het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n goue toekenning tydens hierdie Eisteddfod behaal. Terwyl hulle in die Kaap was het hulle ook ‘n meestersklas by Hannelize du Plessis ontvang, vorige dirigent van Afrikaans Meisies Hoër in Pretoria. Die Camerata het ook deelgeneem aan die landswye ATKV-Applous vir skoolkore en daar ‘n silwer toekenning ontvang....

Read More

Cobus Wiese leef sy droom!

Oud Skolier van Hoërskool Upington, Cobus Wiese, slot van die Junior Springbokke het Dinsdag, 7 Junie gespeel teen Japan. Die Bokkies het 59-19 gewen.  Cobus was verlede jaar Kaptein by Uppies se 1ste rugbyspan (2015). Afrigter Dawie Theron het `n sterk span gekies om te speel  teen Japan en Cobus saam met sy spanmaats het sterk karakter gewys deur om terug te kom na `n 14-19 agterstand. Ondersteun die Bokkies en kyk hoe Cobus sy droom uitleef.  Die volgende twee wedstryde vind plaas  Saterdag, 11 Junie teen Argentinië  en Woensdag, 15 Junie teen Frankryk.  Sterkte vanaf...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest