Category: Northern Cape

Marlé Hoft van Uppies onder top 3 in Ruiterkuns Ruiter van die jaar!

SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE vanaf 25 – 30 April 2016. Marlé is op die SA Saalperd Telersdinee- en Prysuitdeling aangewys as die RUITERKUNS RUITER VAN DIE JAAR 3 de PLEK vir 2015. Die prysuitdeling word jaarliks by die Nasionale kampioenskappe gehou vir die vorige jaar se prestasies.  Dit is ‘n groot prestasie dat sy met net een 3 gang perd en enkele skoue se deelname, al vir twee jaar in die TOP 3 ruiterkuns ruiters is. FOTO HEEL BO:  Marlé, haar afrigter Martin Pienaar en die borg Dr Ockert Botha van VetsBrands. Sy het dan ook deelgeneem aan die...

Read More

Uppie Rugby se uitblinkers

Upington Hoërskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die verskeie Griekwa-spanne te hê. Mnr J Slabbert vergesel dan ook die Cravenweek week span te Kearsney College in Durban. Ons is trots op die seuns en wens hul alle sterkte toe. Cravenweek:  (foto heel bo) Voor: D Walters, J Slabbert (Afrigter), C de Jager, J Terblanche Agter: W Cloete, I Lombard, H Kotzè, B Coetzee. Akademie week: (foto bo) Voor: J Simon, J Koegelenberg Agter: L van der Merwe, T van Zyl, E Noeth Grant Khomo: (foto bo) Agter: H Kotzè Middel: V Scholtz, J Fisher Voor: H...

Read More

Uppies wen goud

  Die Uppies Camerata het vanjaar weer gaan deelneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad.  Di 58 meisies het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n goue toekenning tydens hierdie Eisteddfod behaal. Terwyl hulle in die Kaap was het hulle ook ‘n meestersklas by Hannelize du Plessis ontvang, vorige dirigent van Afrikaans Meisies Hoër in Pretoria. Die Camerata het ook deelgeneem aan die landswye ATKV-Applous vir skoolkore en daar ‘n silwer toekenning ontvang....

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest