Category: Gallery

Matriek Toppresteerders – Jim Fouché

Die JF-toppresteerders van die afgelope matriekeindeksamen 2016 is onlangs tydens ‘n skoolbyeenkoms vereer. Hulle is v.l.n.r:  Handré Jankowitz  (8 onderskeidings)  ;  Jeandré Landman (7 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Mnr. Schalk Malherbe (Skoolhoof) Francois La Grange (7 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Mialise Tolmie (7 onderskeidings)  ;  Gerhard Venter (6 onderskeidings) ; Laenita Laubscher (8 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Armand Smit (7 onderskeidings ; top 50 in...

Read More

Super 8 Atletiekbyeenkoms in Vereniging – Primêre Skool Jordania

Primêre Skool Jordania in Bethlehem het vir die eerste keer aan die Super 8 Atletiekbyeenkoms in Vereniging gaan deelneem. Dit word aangebied deur Laerskool Rissieville en verskeie skole vanuit ander streke word genooi. Ons atlete vaar baie goed en bring altesaam 20 medaljes huistoe. Van links na regs: Voor: Evané du Toit (2 silwer) Nolen du Plooy (1 brons) Amy Kotze (2 goud, 1 silwer, Stel nuwe rekord op in 100m.) Christiaan de Boer (1 brons) Kamohelo Moses (1 goud, Stel nuwe rekord op in 70m hekkies, Beste seuns hekkies atleet.) Agter: Leozé Lottering (1 silwer, 1 brons) Jasmine...

Read More

Tweelinge die jaar in Hoërskool Kroonstad

Bloues spog die jaar met 8 tweelinge. 5 in graad 8. Op die foto is hulle: Voor: Keitumetse en Kefuwe Sethabela GR.8, Danél en Hulet Janse van Rensburg GR.12, Elaine en Diane Scheepers GR.8 Agter: Tlotlisang en Tlotliso Letsabo GR.8, Nicoline en Nicole Muti GR.8, Lebohang en Lebo Mothobi GR.12, Reitumetse en Boitumelo Mokotedi  GR. 11 & GR.12, Courtney en Curtly Mbaco...

Read More

Gallery

Categories

Gallery

Gallery

Gallery

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest