Category: Willem Postma

Willem Postma Tennis nuus

Willem Postma se o/11 seuns tennisspelers het die week vanaf 26 tot 29 April aan die INTER AFRICA TENNIS 4 LIFE 0/11 TENNISTOERNOOI op Bethlehem deelgeneem. Die spelers was Ben Scholtz, Dian Havenga, Stehan vd Merwe, Nico Corbett en Ivan Hoffman. Ons span het in die seuns A liga meegeding teen 15 ander skole van oor die land, waar onder Stellenbosch, Polokwane, Durban en Upington. In die A liga was daar vier groepe van vier skole elk. In die uitdunrondtes het ons eerste van al vier die groepe geëindig waarna ons in die uitkloprondtes teen drie ander skole (Grey...

Read More

Willem Postma Skaak nuus

Die volgende skaakspelers het die Vrystaatspan verteenwoordig tydens  die Interprovinsiale skaakkampioenskappe  wat die afgelope naweek plaasgevind het in Rustenburg. Voor van links na regs:  Wian Jordaan, Bart van Rooyen en Gerhard Lottering. Agter:  Morné Robberts, Wean Pretorius, Hanro van Rooyen en Ané Pretorius. Wian het ‘n 10de plek behaal in die 0/12...

Read More

Willem Postma se omgee projek deel uit

By Willem Postma doen ons verskillende waardes.  Ons het die jaar afgeskop met die waarde Omgee.  As ‘n projek van Omgee het ons skoene, tekkies en sporttoerusting ingesamel vir Waterbron skool,  waar mnr Fanie Roeloffse hoof is. Ons Skoolhoof, mnr Jaco Kotze en ‘n paar personeellede en ons hoofleiers het die skoene gaan aflewer.  Ons het net weer bewus geraak van hoe bevoorreg ons is en dat ons dankbaar moet wees.​​ Die Twee hoofleiers is Karla Fourie en Rickus Prinsloo​​​​​​​​​​ Karla se mamma Christa se telefoon no is 082 921 5878 as julle meer wil...

Read More

More about Willem Postma

Click the Image More about Willem Postma in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest