Category: Willem Postma

Netbal nuus vanaf Willem Postma

Baie geluk aan ZiZi Grobler o/13 wat die Vrystaat A Netbal span gehaal het en ook aan Meanri van Tonder o/12 wat die Vrystaat B span gehaal het. Baie sterkte met julle toernooi wat in die wintervakansie gaan plaasvind, lekker speel. Ons as afrigters is voorwaar baie trots op julle. Sien aangeheg die foto van links Meanri van Tonder en ZiZi Grobler Foto verskaf deur Hetta...

Read More

Willem Postma – Tolletjiebrei

Tolletjiebrei iets op al die Gr.2 maats van Willem Postma se lippe! Die Gr 2 maats het Mei maand kans gehad om te tolletjiebrei vir Lewensvaardigheid. Voorwaar was dit vir elkeen ‘n ervaring en elke gesiggie het gestraal. So is daar gemeet en gekyk wie se tolletjiebrei is die langste. In die Gr 2E klas het Jancu Taljaard gewen, sy tolletjie was 11,9meter lank! Ons het dit toe sommer deurgetrek na Wiskunde toe om die verskil van mm, cm en meter vir hulle te verduidelik.  Daar is toe letterlik met ‘n meetwielietjie gemeet hoe lank Jancu se tolletjiebrei was....

Read More

Ronald McDonald Kuier in Possieland

Die Grondslagfase van Willem Postma is vandag verras deur Ronald McDonald wat kom kuier het.  Hy het menigde haasbekkies verstom gelaat met sy kulkunsies en die kinders het sy vertoning terdee geniet.  Twee van ons eie leerders het as assistente vir Ronald McDonald opgetree, naamlik Christiaan Bakkes en  Luette Fouche.  Ten spyte van die goeie assistente wat die twee was, kon hul net met verbasing aankyk na al die kulkunsies wat voor hul oë afspeel. Weereens dank aan McDonalds Bloemfontein wat dit moontlik gemaak het dat Ronald McDonald in Possieland kan kom kuier het aangesien Ronald n baie besige...

Read More

More about Willem Postma

Click the Image More about Willem Postma in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest