Category: Willem Postma

Willem Postma Tennis nuus

Willem Postma se o/11 seuns tennisspelers het die week vanaf 26 tot 29 April aan die INTER AFRICA TENNIS 4 LIFE 0/11 TENNISTOERNOOI op Bethlehem deelgeneem. Die spelers was Ben Scholtz, Dian Havenga, Stehan vd Merwe, Nico Corbett en Ivan Hoffman. Ons span het in die seuns A liga meegeding teen 15 ander skole van oor die land, waar onder Stellenbosch, Polokwane, Durban en Upington. In die A liga was daar vier groepe van vier skole elk. In die uitdunrondtes het ons eerste van al vier die groepe geëindig waarna ons in die uitkloprondtes teen drie ander skole (Grey...

Read More

Willem Postma Skaak nuus

Die volgende skaakspelers het die Vrystaatspan verteenwoordig tydens  die Interprovinsiale skaakkampioenskappe  wat die afgelope naweek plaasgevind het in Rustenburg. Voor van links na regs:  Wian Jordaan, Bart van Rooyen en Gerhard Lottering. Agter:  Morné Robberts, Wean Pretorius, Hanro van Rooyen en Ané Pretorius. Wian het ‘n 10de plek behaal in die 0/12...

Read More

Categories

Positive Quotes

"The happiest people don't have the best of everything, they make the best of everything."

Pin It on Pinterest