Category: Primêre Skool Jordania

Rugby nuus vanaf Primêre Skool Jordania

11 van Primêre Skool Jordania se seuns is in die onderskeie finale Griffons rugbyspanne ingesluit.   Agter: Dawie Maree o/13B, Gerhard Stone o/12B, Boela Delport o/13B, CF Barnard o/13C, Izander Maree o/13C, Johan Coetzee o/12A, Tyler Snyman o/13C Voor: Nico Janse van Rensburg o/12B, Henrdré Blignault o/13C, Ernst Mienie o/12B, Tiaan Naudé o/13B...

Read More

Primêre Skool Jordania Redenaars nuus

Van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het almal deurgedring na die volgende rondte van die Radikale redenaarskompetisie: Hulle is: Voor:  Nicke Mienie, Jurie Wessels, Heiken Venter, Zané Wessels, Cara Cilliers, Dirk Willemse, Zanike van Zyl, Hylet Ungerer, Juané Loubser. Agter: Ilné le Roux, Ella Steynberg, Carli Grové, Dawie Maree, Anike Bakkes, Simoné Venter, Andrea Steynberg. Drie van hiérdie leerders is reeds deur na die landswye finaal van die Radikale redenaars. Hulle is: Zané Wessels (Gr.3 Tweetalig) Jurie Wessels (Gr.5 Tweetalig) Dawie Maree (Gr.7 Engels Addisionele...

Read More

Primêre Skool Jordania seuns in voorlopige o/13 Griffons Rugbyspanne ingesluit

Die volgende seuns van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is almal in die voorlopige o/13 Griffons Rugbyspanne ingesluit. agter: Izander Maree, Dawie Maree, CF Barnard, Tiaan Naude, Tylor Snyman, Hendré Blignaut, Ernst Minnie voor: Johan Coetzee, Boela Delport, Nico Janse van Rensburg, Gerhard Stone, Hein...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest