Category: Free State Schools

President Brand Beste Dogters Atletiekskool

President Brand is tydens die MOTHEO/GARIEP Atletiekbyeenkoms  aangewys as die beste dogters atletiekskool  Voor vlnr: Judé Wϊdd; Charlese van Staden;  Ladene Liebenberg; Tlotlang Mokomela Middel vlnr: Amy Jacobs; Karla Markgraaff; Abbey Fivaz; Tamika van Wyk; Sané Groenewald Agter vlnr: Cilithe Julies; Elri Groenewald; Carlien Els;  Juané van der Walt; Lehandri Robberts: Dané Scholtz ; Su-Mari...

Read More

Hoërskool Jim Fouché behaal uitsonderlike prestasies tydens Wetenskap Ekspo

Tydens die Streeks-ekspo behaal Iselle van den Heever van JF die volgende uitsonderlike prestasies:  goue medalje, beste dogtersprojek, beste algehele projek. Tydens die Nasionale ekspo behaal sy:  goue medalje, beste sterrekundeprojek, beste projek met toepassing van fisika beginsels en SKA-prys en reis na die SKA-terrein en moontlike beurs op Universiteit. Iselle is ook gekies, as een van ongeveer 10 leerders, om van 10 tot 15 Mei in Pittsburg, Pennsylvania  aan die Intel ISEF 2015 te gaan...

Read More

Sannies Pretdraf & Waatlemoenfees

Jaarliks begin Sannies met ʼn Pretdraf en Waatlemoenfees Sannies se pretdraf was die jaar letterlik ʼn pretvolle draf. Van kort, vet en maer, groot en klein, hier en daar dalk met ʼn pyn, het geloop of gedraf en was sommer net laf. Met volop waterpunte en “natsport” stoppe, draai Sannies die verkeer se koppe, want waar in jou lewe het jy nou al gesien hoe draf die maroen masjien. Na die tyd was ons flou en het heerlik aan waatlemoen gekou … Dit was een groot fees, want net by Sannies kry jy soveel...

Read More

Tralie-Celeb Nadia Meiring – Februarie 2015

Die eer het Nadia Meiring, die Hoërskool Sentraal se sportster, te beurt geval om die Vrystaat te verteenwoordig tydens Vrystaat Atletiek se mediakonferensie. Die geleentheid word op 5 Maart 2015 deur die LUR van sport aangebied. Tydens die konferensie gaan sy as die ambassadeur in hamergooi optree. Nadia het uitstekend presteer tydens die jaarlikse HTS Louis Botha 2015-Atletiek uitnodigingsbyeenkoms. Sy ontvang twee trofees: die beste hamergooiprestasie tydens die byeenkoms asook die Victrix Ludorum vir die beste prestasie...

Read More

The new Brebner Primary Principal

Edmund Daniel Jones born 06-03-1966 in Kuruman. Matriculated at Brebner 1983. School and Hostel prefect.First team rugby capt.Obtained BA (ED) UFS.Started teaching career at Brebner. In 1991 App Deputy in 2003. Coached cricket and Soccer at provincial level. Married to Lorna a chief professional nurse. 2 Children, Rogan (20) and Celeste (17). We welcome you to our family and we wish you all the best with the task ahead....

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest