Category: Free State Schools

Tralie-Makietie

Hiermee die voorstelling vir ‘n Tralie-Makietie op  17 en 18 April 2015: As deel van die 110 jaar vieringe. Word beplan vir die Vrydagmiddag en die Saterdagoggend. • Vrydagmiddag: 14:00 tot laat. • Saterdag: 09:00 tot 15:00 Toegangsgeld: Volwassenes :                     R10.00 Kinders :                              R5.00. Parkering binne :               R20.00 Indien u belangstel om gedurende die Trali-Makietie ‘n stalletjie te besit kan u die aansoekvorm onder aflaai, voltooi en vir ons aanstuur: Tralie Makiti inskrywings stalletjie vorm April...

Read More

Grey boy has World Champ Karting title in sight

Grey College is a school rich in sporting achievements and will soon be famous for motorsport (karting) as well. Stuart White, Grade 8 learner, is currently competing in the national and international arena in karting. Hy het reeds 2 Suid-Afrikaanse titels gewen, was 2 keer aangewys as Vrystaat se Sportmedia Sportster van die Jaar, en het 8ste in die Wereldkampioenskappe geeindig. In December 2014, Stuart also received his Protea Colours. Stuart het onlangs aan die eerste been van die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem. Hy het 3 wedrenne gewen, wat hom nou in ‘n sterk posisie sit vir die been wat...

Read More

Eunice aflosspan behaal oorwinning in Aflos by die National Aquatics Festival in Durban

Die jaarlikse National Aquatics Festival vir die top 10 meisieskole in die land, is hierdie jaar aangebied deur Durban Girls College. In die 15 jaar wat die National Aquatics Festival aangebied word, het Eunice nog altyd in die top 4 geëindig en 7 keer as wenners uit die stryd getree.  Pretoria Girls High het hierdie fees vir die eerste keer in 1999 aangebied en sederdien roteer dit jaarliks onder die deelnemende skole. Hierdie geleentheid is vanjaar oor dieselfde naweek as die Midmar Myl aangebied. Eunice neem jaarliks aan albei hierdie geleenthede deel en het weereens nie teleurgestel nie. Met...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest