Category: Free State Schools

Grey – Uitslae

Rugby-uitslae van Grey Primêr tydens die Liga/Sportdag o/9, o/11 en o/13 te Frankfort Grey      o/9A teen Wilgerivier A:               Grey verloor 5-10 o/9B teen Wilgerivier B:                              Grey wen 80-0 o/9C teen Reitz A:                                         Grey wen 25-0 Grey      o/11A teen Glenwood A:                Grey wen 33-7 o/11B teen Wilgerivier A:                ...

Read More

Robbie Le Roux – Rooiskool (AHS Kroonstad)

Robbie le Roux ‘n gr.10-leerder van Rooiskool (AHS Kroonstad) het gedurende die vakansie vir die SA Jeug Oefengroep te Italië gaan deelneem. Tydens die International Treviso Swim Cup presteer hy UITSTEKEND deur ’n silwer medalje in die 50 m Borsslag met ’n persoonlike beste tyd van 30,95, te verower. Tydens die Naiadi Swim Cup te Pescara, het hy ’n goue medalje in die 50 m Borsslag (31,04) en ’n silwer medalje in die 100 m Borsslag (1:09,19) verower! Ten spyte van ’n harde week se oefening het hy ook in sy ander items baie goeie en van sy beste...

Read More

Mnr & Mej SPS

Staatapresident Swart Skool By ons jaarlikse Mnr. en Mej SPS het ons die jaar NRG sanggroep gehad as ons beoordelaars wat ons aand waarlik verander het in sprokiesaand vir ons finaliste.  Ons het ook die jaar New Beginnings as ons liefdadigheidsorganisasie gekies waarvoor die finaliste geld ingesamel het en so kon ons R14 000 vir hul skenk.  Op die foto is NRG, ons senior meisie wenners, Elizmarie Heathcote (wat elke jaar ons formele rokke vir die finaliste borg) en New Beginnings-verteenwoordiger. Foto Bo : Ons Snr Meisie wenners is:  Lucinda Rossouw, 1ste prinses Danell Muller en 2de Prinses is...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest