Category: Free State Schools

Johannes van Graan Hoërskool Witteberg

Johannes van Graan `n leerder aan Hoërskool Witteberg is een van 14 leerders uit 4600 deelnemers gekies vir die Computer Applications Olimpiade wat 4 Julie in Kaapstad aan die finale rondte gaan deelneem. Hy gaan daar ‘n 5ure vraestel skryf en dan word die wenner 5 Julie bekend gemaak. Prysgeld vir die wenner is R3000 en die skool kry ook R3000. Hy is ook die enigste Vrystater wat deur is na die finale...

Read More

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan

Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan wat vir die 11e agtereenvolgende jaar as Vrystaat wenners gekroon is. Hulle behaal die volgende uitslae: Wen @ Welkom Gim 31-14 Wen @ Wilgerivier 39-20 Wen @ Witteberg 31-13 Semi-Finaal Wen @ Goudveld 35-20 Finaal Wen @ Jf 42-30 Foto: Lize Loretz (Spanbestuurder), Roné Hertzog, Lené Badenhorst, Zelda Jordaan, Zetské Posthumus, Arné Fourie (Kaptein), Jana Nel, Elrike Oberholzer, Melissa Boshoff, Oageng Khasake, Doretha Hatting...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest