Category: Free State Schools

Hoërskool Bloemfontein se  0/18 A-netbalspan wat aan die B-liga deelgeneem het

Hoërskool Bloemfontein se  0/18 A-netbalspan wat aan die B-liga deelgeneem het Ons het in die semi -finaal vir Sand du Plessis met 23 -24 gewen Daarna in die finaal het ons met Zastron 29-26 afgereken By die Vrystaatkampioenskappe het ons teen Heilbron 34-14 gewen en teen Paul Erasmus (Senekal) 25- 15 gewen. Sodoende is ons dan die kampioene in die 0/18 B -liga van die Vrystaat Formele foto: Agter van links na regs: Elzan Van Rooyen, Zimi Faku, Elené Wessels Middel van links na regs: Chania Jaftha, Bridgette Speelman, Linten Matthews (onderkaptein), Precious Mohale, Malefu Mollo, Sivuyile Nogabe (kaptein) Voor: Mej. Desirée...

Read More

Willem Postma krieket nuus

Baie geluk aan Rudolf Grobler en Waylin Daniels, hierdie twee manne is opgeneem in die  o/13 B Suid – Vrystaatkrieketspan wat tydens die Septembervakansie aan die toernooi in Sasolburg gaan deelneem. Baie sterkte met jul voorbereiding, geniet elke oomblik en hou Willem Postma se naam hoog. Berig:  Pieter Klindt Foto verskaf:  Hetta Steyn Van links:  Rudolf Grobler en Waylin...

Read More

Categories

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest