Category: Jordania Primer

Primêre Skool Jordania in Bethlehem Krieket nuus

Johan Voster van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope Junie / Julie vakansie as deel van die skool se o/11 Krieketterspan in Standerton aan die Goldi Kriekettoernooi deelgeneem.  Dié toernooi word jaarliks deur Standerton Laerskool aangebied en verskeie skole van reg oor die land neem deel.  Johan is aangewys as die beste o/11 kolwer en ook beste o/11 speler van die toernooi.  Hy teken in 3 wedstryde twee honderdtalle aan en was ook nie uitgekery in enige van die wedstryde nie.  Teen Standerton Laerskool teken hy 123 nie uit nie aan en teen Laerskool Fochville kry hy...

Read More

Primêre Skool Jordania Rugby Liga Wenners

Drie van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se B-spanne het hul Griffons-ligas oortuigend gewen. Die A-spanne is nog besig om uit te speel vir hulle ligas. o/9B (Hulle het 124 punte aangeteken en geen punte teen hulle gekry nie.) agter: Hennie Ferreira (afrigter), Jan-Willem van den Berg, Sarel van Biljon. Heiken Venter, Ruvan Badenhorst, Joel Rix, CJ Warren, Francois Maree, Wian Human, Frans Beukes (afrigter) voor: Nicouw van Zyl, George Venter, Kathleho Khoza, Hannes Fourie, Malik Haward, Dinouw van Zyl, Janco Botha o/11B (Hulle het 200 punte aangeteken en slegs 5 teen hulle.) agter: Hennie Ferreira (afrigter), Tiaan Terblance,...

Read More

Drie van Primêre Skool Jordania se B-spanne het hul Griffons-ligas oortuigend gewen.

Drie van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se B-spanne het hul Griffons-ligas oortuigend gewen. Die A-spanne is nog besig om uit te speel vir hulle ligas. o/9B (Hulle het 124 punte aangeteken en geen punte teen hulle gekry nie.) agter: Hennie Ferreira (afrigter), Jan-Willem van den Berg, Sarel van Biljon, Heiken Venter, Ruvan Badenhorst, Joel Rix, CJ Warren, Francois Maree, Wian Human, Frans Beukes (afrigter) voor: Nicouw van Zyl, George Venter, Kathleho Khoza, Hannes Fourie, Malik Haward, Dinouw van Zyl, Janco Botha   o/11B (Hulle het 200 punte aangeteken en slegs 5 teen hulle.) agter: Hennie Ferreira (afrigter), Tiaan...

Read More

Jordania Primer – Netbal Ligawenners

Die volgende vyf netbalspanne van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het hul ligas gewen. Ons is trots op hulle: fotos aangeheg, met betrokke afrigter se naam benoem: o/10C Rosa Mine Greyling, Elizka von Molkte, Johne Fouche, Rosa Smith (afrigter), Carmen Brooks, Elzaan Byrnes, Like Bernard, Cara Cilliers, Thalita van der Walt o/12A Natasha Natasha Burger (afrigter), Ivê van der Westhuizen, Petra Steinmann, Mariné Fourie, Querida Ackeer, Katleho Mokhina, Lesedi Motloung, Ané Beneke o/12C Elsabe Elizna Roos (afrigter), Noxy Ngozo, Leané van Heerden, Anke Eigenhys, Stephanie Strydom, Maggie Potgieter, Vanessa Erasmus, Juané Marais, Tshego Mosimane, Elsabé Ackerman (afrigter) o/11A Elsa...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest