Category: Hoërskool Reitz

HOëRSKOOL REITZ SKITTER OP DIE ATLETIEKBAAN.

Noudat die amptelike Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms se uitslae bekend gemaak is, beklee Hoërskool Reitz weereens die top posisie onder gekombineerde skole in die Vrystaat. Dieselfde stelsel wat tyendens die afgelope Olimpiese Spele gebruik is om beste posisie te bepaal word tydens bogenoemde byeenkoms gebruik. Hoërskool Reitz het ‘n uitsonderlike atletiekseisoen beleef, nie minder as 68 atlete het gekwalifiseer om aan die Riemland Streekbyeenkoms deel te neem.  Jacques Heymans was die  algehele toppresteerder van die byeenkoms in 10 000 stap S 0/17, Aluschka Heymans word aangewys as die 2de beste dogter presteerder van die byeenkoms in haar 3000m stap D...

Read More

HOËRSKOOL REITZ SKITTER OP DIE ATLETIEKBAAN

HOËRSKOOL REITZ SKITTER OP DIE ATLETIEKBAAN. Noudat die amptelike Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms se uitslae bekend gemaak is, beklee Hoërskool Reitz weereens die top posisie onder gekombineerde skole in die Vrystaat. Dieselfde stelsel wat tyendens die afgelope Olimpiese Spele gebruik is om beste posisie te bepaal word tydens bogenoemde byeenkoms gebruik. Hoërskool Reitz het ‘n uitsonderlike atletiekseisoen beleef, nie minder as 68 atlete het gekwalifiseer om aan die Riemland Streekbyeenkoms deel te neem.  Jacques Heymans was die  algehele toppresteerder van die byeenkoms in 10 000 stap S 0/17, Aluschka Heymans word aangewys as die 2de beste dogter presteerder van die...

Read More

Hoërskool Reitz neem op Saterdag, 11 Maart in Sasolburg aan die Vrystaatse Kampioenskappe deel.

Die volgende atlete van Hoërskool Reitz neem op Saterdag, 11 Maart in Sasolburg aan die Vrystaatse Kampioenskappe deel.  Hulle is van links: Voor:  Christiaan van der Sandt (S 0/10: 70m Hekkies) Adriaan Bonthuys (S 0/10: Verspring en 70m Hekkies) Agter: Helgard Fouche (S 0/13:  Diskus) Johanne Neethling (D 0/12: 150m Hekkies en 75m Hekkies) Nicole Byliefeldt (D 0/12: gewigstoot) Quiriane Charilaou (D 0/12: 150m en 150m Hekkies) Luan Strauss (S 0/13: Spiesgooi) Afwesig toe die foto genem is: Jehoshua de Bruyn...

Read More

Die volgende atlete van Hoërskool Reitz, het deurgedring na die Vrystaat

Die volgende Hoërskool atlete van Hoërskool Reitz, het deurgedring na die Vrystaat Kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het.  Hulle is van links, Voor: Wiroeske de Wet (D 0/14: Gewigstoot, Hammergooi en Diskus) Aluschka Heymans (D 0/14: 3000m Stap) Professor Motholo (S0/16: 400m) Agter:  Bruwer Potgieter (S 0/16 400m Hekkies en 110m Hekkies) Jacques Heymans (s 0/17: 10 000m stap) Jandré van der Merwe (S 0/14: 400m) Tshepiso Mzizi (s 0/15: Verspring en...

Read More

Hoërskool Reitz puik presteer

Tydens die dorpsbyeenkoms van Reitz, het atlete van Hoërskool Reitz puik presteer. Die atlete wat rekord verbeter het is van links: Voor: Aluschka Heymans (D 0/14 – 3000m Stap) en Liza-Lee Jordaan (d 0/15- Driesprong) Agter: Kobus Steyn (S 0/14 – Hammergooi);Jacques Heymans (S 0/17 – 10 000m stap);Jandre van der Merwe (S0/14 – 400m);MT Steyn (S 0/16 -Hammergooi) en AW Meintjies (s 0/16 – 100m) Tshepiso Mzizi, het die 0/15 rekord vir Driesprong verbeter, tydens die Reitzdorptletiekbyeenkoms. Wiroeske de Wet, ‘n graad 9 leerling van Hoërskool Reitz, het tydens die dorpsbyeenkoms van Reitz twee rekords verbeter. Hierdie 0/14 dogter het die...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest