Category: Hoërskool Fichardtpark

Almare de Bruin van Hoërskool Fichardtpark.

Almare de Bruin van Hoërskool Fichardtpark algeheel derde in Suid-Afrika in die Nasionale Verbruikerstudies Olimpiade! Almare de Bruin van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het algeheel derde in Suid-Afrika geëindig in die Nasionale Verbruikerstudies Olimpiade! Sy was n ware ambassadeur vir ons skool die afgelope 2 dae op nasionale platform! Al die Fichies is baie trots op jou, Almare! Foto: L/R Almare de Bruin, Me. Urma Myburgh...

Read More

Hanro Pienaar van Hoërskool Fichardtpark skitter in luggeweer skiet

Hanro Pienaar (‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein) het Januarie 2017 begin luggeweer skiet en het deur die jaar baie goeie vordering gemaak en is in die 2017 Vrystaat luggeweer span ingesluit wat vanaf 2 tot 6 Oktober 2017 in Newcastle aan die SA’s deelgeneem het. Hanro het onder die SA Top 10 O/14’s by die kampioenskappe...

Read More

Fichardtpark 0/15 Fast 5 Netbalspan wen silwer medalje

Baie geluk aan ons 0/15 fast 5 netbalspan wat n silver medalje verower het by die SA’S fast 5 toernooi 2017. Uitslae dag 1 Wen teen Monument 28-22 Wen teen Dr. EG Jansen 25 -13 Wen teen Merensky 31-13 Uitslae dag 2 Wen teen Rooiskool 27-26 Verloor teen Kemptonpark 27-30 Wen Semi-finaal teen Dr. DF Malan 26-13 Verloor finaal teen Kemptonpark 27-30 Baie geluk met julle 2de plek . Ons is trots op julle. Links na Regs: Renè Gouws ( Afrigter), Elri Groenewald, Sanè Groenewald,  Elmarie Neethling, Charissa Botes, Carlien Els, Juane van der walt, Danè Scholtz,  Linè van Huyssteen, Lisbe Scott,...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest