Category: Fichies

Fichies wen fast-five Netbal

Fichies is die eerste laerskool in Bloemfontein wat Fast-Five netbal aanbied.  Dit was ‘n reuse sukses en die spelers het dit sommer baie geniet.  Fichies se 0/13 Netbalspelers sluit hulle seisoen af op ‘n hoë noot.  Fichies wen nie net die toernooi nie, maar het definitief die beste gees tydens hulle wedstryde.  Baie geluk met hierdie uitmuntende...

Read More

Fichie-Redenaars nuus

Fichies se redenaars kook!  Die Vrystaat (finaal) se uitslae was soos volg: Graad 2 – Eben Sanders (1ste plek), Carla Smit (3de plek), Leané van der Walt (5de plek), Anicia Knoester en Leandri Nicholson (6ste plek). Graad 5 – Karla Visser (3de plek), Karla Marais (4de plek), Ethan Burger (4de plek) en Pieter Knoester (5de plek). Graad 6 – Carlise Botha (1ste plek), Susan Fowler (2de plek), Franco Deacon (3 de plek) en Regan Hunter (4de plek). Graad 7 – Cayla Bolton (3de plek) en Lourens van Niekerk (5de plek). Knap gedaan met julle pragtige...

Read More

Fichies-Graad R hou ‘n inry

Die Graad Re se Tema was vervoer en wat ‘n beter manier om dit uit te beeld as om ‘n inry met bokskarre te hou, springmielies te eet en ‘n na ‘n fliek te kyk.  Elke leerder het ‘n geleentheid gekry om saam met sy/haar ouers ‘n bokskar by die huis te bou.  Die karre was groot, klein, lank, kort en sommige karre was vreeslik oorspronklik. Die Graad Re geniet elke jaar hierdie oulike en gepaste...

Read More

Fichies blink uit by Expo

Fichies het 22 leerders by die jaar se Vrystaat-Expo ingeskryf.  Die Expo is by Kovsie-Universteit uitgestal en Fichies het 14 medaljes verower.  Fichies het 3 goud, 6 silwer en 5 brons gekry.  Carla Bredenkamp, Elfred Fleischman en Ejorn Sonnekus het al drie goud verower.  Elfred se projek is ook as die Beste-Laerskool projek aangewys en hy sal Fichies by die Nasionale Expo gaan verteenowwordig.  Knap...

Read More

More about Fichies

Click the Image More about Fichies in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest